Sekuriteit is en was nog altyd vir ons 'n topprioriteit. Alle Google-dienste, insluitend Google One, word beskerm deur een van die wêreld se mees gevorderde sekuriteitinfrastrukture. Jou lêers, e-posse en foto's word veilig op ons bedieners gestoor. Kom meer te wete oor hoe Google jou goed veilig hou.

Nee. Jy hoef nie bekommerd te wees dat jou gesinsgroep jou gestoorde goed sal sien nie – tensy jy dit spesifiek met hulle deel. Kom meer te wete oor die deel van jou pakket.

Jy kan koppel vanaf enige van die lande wat tans gesteun word. Bekyk die lys gesteunde lande hier.

'n VPN, of Virtuele Private Netwerk, beveilig en enkripteer die aanlyn verbinding om te help om jou inligting teen kuberkrakers te beskerm. 'n VPN kan ook help om jou aanlyn privaatheid te verbeter deur jou IP-adres onsigbaar te maak vir die werwe wat jy besoek en jou aanlyn aktiwiteit onsigbaar te maak vir jou netwerkverskaffer, internetdiensverskaffer of werkgewer. Kom meer te wete.
Google One-lede met die 2 TB-pakket, of hoër, kan die VPN vanaf die Google One-program af aktiveer. Jy kan die Google One-program vanaf die Play Winkel vir Android aflaai, of vanaf die App Store vir iOS.

Nog vrae? Gaan kyk gerus na ons Hulpsentrum.
Sodra jy 'n Google One-lid is, kan jy direk toegang tot Google-kundiges kry wat vrae oor Google-produkte en -dienste (insluitend Google One) kan beantwoord.