Vanaf USD 1,99/maand

Vrae oor Google One? Ons het antwoorde.

Google One-vennote

My Google One-lidmaatskap word deur 'n ander vennootskap of maatskappy aangebied. Is daar iets wat ek moet weet?

As jy 'n Google One-lidmaatskap het wat deur 'n vennoot of ander maatskappy aangebied word, kan jou lidmaatskap spesiale beperkings of ekstra kenmerke hê. Gaan die spesifieke vennootskap se bepalings na aangesien dit van die standaard Google One-bepalings kan verskil.

Nog vrae? Gaan kyk gerus na ons Hulpsentrum.

Sodra jy 'n Google One-lid is, kan jy direk toegang tot Google-kundiges kry wat vrae oor Google-produkte en -dienste (insluitend Google One) kan beantwoord.