Voordele verskil volgens land en verander gereeld. Gaan dus die Google One-webwerf na vir die jongste voordele of praat met 'n Google-kundige as jy lid is. Voorbeelde van voordele sluit in belonings vir lede in die Google Winkel, Google Play-krediete en voorkeurpryse by geselekteerde hotelle wat in Google Search gevind is.

Waar beskikbaar kry jy tot 40% afslag by geselekteerde hotelle met Google One. Soek na hotelle terwyl jy by jou Google-rekening aangemeld is met jou Google One-lidmaatskap om jou hotelvoordele te gebruik. Kom meer te wete oor hotelvoordele.

Ja! Ons werk daaraan om voordele aan lede te bied oor 'n wye verskeidenheid Google-produkte en -dienste. Bly ingeskakel!
Gaan na Instellings op die Google One-webwerf of -program en dateer jou e-posvoorkeure op om kennisgewings van nuwe voordele te ontvang.

Nog vrae? Gaan kyk gerus na ons Hulpsentrum.
Sodra jy 'n Google One-lid is, kan jy direk toegang tot Google-kundiges kry wat vrae oor Google-produkte en -dienste (insluitend Google One) kan beantwoord.