Google Drive is 'n bergingdiens. Google One is 'n intekeningpakket wat jou meer berging bied om oor Google Drive, Gmail en Google Foto's te gebruik. Boonop kry jy ekstra voordele met Google One én jy kan jou lidmaatskap met jou gesin deel.
Dit verander nie hoe jy Google Drive gebruik nie, dus hoef jy jou nie daaroor te bekommer dat jy enige iets gaan verloor of moet oorplaas nie.
Kom meer te wete oor hoe Google One werk met Google Drive, Gmail en Google Foto's.

Gebruikers wat reeds vir ekstra berging met Google Drive deur hul individuele rekeninge betaal, sal outomaties opgegradeer word na Google One sodra Google One in jou land beskikbaar is (let wel: dit sluit G Suite-besigheidsklante uit). As jy nie 'n betalende gebruiker is nie, kan jy by Google One aansluit en 100 GB of meer totale berging reg oor Google Drive, Gmail en Google Foto's kry. Sommige beperkings kan van toepassing wees na gelang van jou rekening.

Nee. Jy kan steeds op dieselfde manier by jou lêers, boodskappe en foto's ingaan – deur Google Drive, Gmail en Google Foto's.

Google Foto's bied gratis, onbeperkte hoëgehalteberging, waar foto's saamgepers word tot 16 MP en video's tot 1080 p. Oorspronklikegehaltefoto's en -video's word in dieselfde resolusie gehou as waarin jy hulle geneem het en tel tot jou Google-berging. Kom meer te wete oor oorspronklikegehaltefoto's en hoëgehaltefoto's.

Google One is slegs beskikbaar vir persoonlike Google-rekeninge – nie vir G Suite nie. As jy tans by jou G Suite-rekening aangemeld is, kan jy oorskakel na jou persoonlike Google-rekening om op te gradeer. Vind uit hoe jy bykomende berging vir jou G Suite-rekening kan koop.

Nog vrae? Gaan kyk gerus na ons Hulpsentrum.
Sodra jy 'n Google One-lid is, kan jy direk toegang tot Google-kundiges kry wat vrae oor Google-produkte en -dienste (insluitend Google One) kan beantwoord.