Vrae oor Google One? Ons het antwoorde.
Google One-program
Moet ek die Google One-program gebruik om my bergingspakket te bestuur?
Nee. Jy kan ook jou bergingspakket op 'n rekenaar bestuur deur by jou Google-rekening aan te meld en na die webwerf te gaan. Jy kan altyd by jou lêers, boodskappe en foto's ingaan en dit deel via Google Drive, Gmail en Google Foto's.

Wat word op my toestel gerugsteun met die Google One-program?
Jy kan die Google One-program gebruik om die belangrike goed op jou foon te rugsteun. Google One kan op Android outomaties jou foto's, video's, kontakte, boodskappe, notas, en meer rugsteun. Die iOS-program kan jou foto's, video's, kontakte en kalendergeleenthede rugsteun.

Nog vrae? Gaan kyk gerus na ons Hulpsentrum.
Sodra jy 'n Google One-lid is, kan jy direk toegang tot Google-kundiges kry wat vrae oor Google-produkte en -dienste (insluitend Google One) kan beantwoord.