Vanaf USD 1,99/maand

Wolkberging en toestelrugsteun, VPN, en nog meer hou jou digitale lewe veilig.
Vanaf USD 1,99/maand

Geniet jou digitale lewe saam met Marie Kondo

Die opruimkundige Marie Kondo wys Keegan Michael Key hoe om sy wolkberging ten beste te gebruik.

Kry Marie Kondo se bergingwenke

Kry meer spasie vir die belangrike goed

Kry meer berging vir Gmail, Foto's en Drive, plus probleemvrye rugsteune vir al jou toestelle. Pakkette begin by 100 GB berging.

Kies 'n pakket wat vir jou werk

Begin by 100 GB. Alle Google-rekeninge sluit 15 GB berging in.
Deur in te teken op 'n Google One-pakket stem jy in tot Google One se diensbepalings. Let wel: Google se privaatheidsbeleid beskryf hoe data in hierdie diens hanteer word.
15 GB
Sluit in
    Aanbeveel
    Basies
    100 GB
    USD 1,99/maand
    Maandeliks gefaktureer
    Google One sluit in
    • 100 GB se berging
    • Toegang tot Google-kenners
    • Deel met tot 5 ander mense
    • Ekstra ledevoordele
    Standaard
    200 GB
    USD 2,99/maand
    Maandeliks gefaktureer
    Kry 3% terug in Winkel-krediet op Google Winkel-aankope
    Google One sluit in
    • 200 GB se berging
    • Toegang tot Google-kenners
    • Deel met tot 5 ander mense
    • Ekstra ledevoordele
    • 3% terug in die Google Winkel
    Premium
    2 TB
    USD 9,99/maand
    Maandeliks gefaktureer
    Kry 10% terug in Winkel-krediet op Google Winkel-aankope
    Google One sluit in
    • 2 TB se berging
    • Toegang tot Google-kenners
    • Deel met tot 5 ander mense
    • Ekstra ledevoordele
    • 10% terug in die Google Winkel
    • VPN vir Android en iOS

    Lede word raakgesien

    As 'n Google One-lid kry jy die amptelike lidmaatskapsirkel rondom jou profielfoto. So waar jy ook al in Google gaan, jou lidmaatskap gaan saam met jou.

    Bestuur jou pakket met die Google One-program

    Gaan jou berging na, verken kenmerke, en gebruik lidmaatskapvoordele – alles vanaf een plek.