Vanaf USD 1,99/maand

Google-wye-steundienste is hier

Of jy vrae het oor Foto's, Gmail of Maps — ons is gereed om te help.

Ontwerp met jou in gedagte

Nog maniere om in aanraking te kom.

Per regstreekse klets, e-pos of foon

Beskikbaar in 23 tale

Kies jou voorkeurtaal om antwoorde te kry

Vir vinnige verwysing

Kyk terug na vorige navrae met steundiensgeskiedenis

Aanbevelings van lede

Dit is wat Google One-lede sê

  • Brittany

    "Die span was baie behulpsaam en het my stap-vir-stap deur die Google One-gesinsinstellings gelei, en my geleer hoe om my gekoppelde Gmail-rekeninge vir berging saam te voeg. Dankie!"

  • James

    "Ek het gedink dit sou ure neem, maar ek het dadelik 'n oproep ontvang en my probleem is binne 'n paar minute opgelos. Uitstekende diens!"

  • Carol

    "Nadat krakers beheer oor my rekening geneem het, kon ek weer asemhaal met die hulp van julle span. Die Google-kundige het my gou gehelp om weer beheer te kry en my gewys wat ek kan doen om myself te beskerm om te verhoed dat dit weer gebeur."

  • Bradly

    "My kwessie was nie maklik nie, maar die Google-kundige het moeite gedoen om al die opsies te verken en maniere te vind om om die probleem te werk. Op die ou end kon ons met veiligheid my hele fotoalbum in volle resolusie rugsteun. Dankie!"

  • Alon

    "Die Google-kundige het my begelei met die gebruik van die Rugsteun en Sinkroniseer-kenmerk (wat ek nie eens geweet het bestaan nie) en hoe om dit te gebruik om my foto's te rugsteun."

Het jy antwoorde nodig?

Word 'n Google One-lid en maak kontak met ons span.

Een lidmaatskap om meer uit Google te kry.

Uitgebreide berging, toegang tot kundiges en meer – alles in een deelbare plan.